Niesiklopedia

Vanaf Niesiklopedia
Weergawe deur 2804:431:f720:5977:e18d:3977:e217:c630 (Besprekings) op 14:16, 8 April 2020 (Rol weergawe 172 deur 2400:4169:7B3:AB00:25DC:6693:5336:8997 (bespreek) terug.)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Jump to navigation Jump to search

Niesiklopedia is natuurlik die betrouwbaarste bron wat jy kan vind op die internet. Dit is die parodie op Wikipedia, die te lees in Engels en ander tale is. Die wiki verskaf - naas inligting - humoristiese en satiriese artikels van spesifieke temas en is gerig op vermaak. zea:Oncypedie