Wikipedia

Vanaf Niesiklopedia
Spring na: navigasie, soek
Só onbetroubaar. Die puzzelbol val uit mekaar!

Wikipedia is 'n veeltalige "linkse" ensiklopedie ontwerp om deur enig kleuter gelees en gewysig te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die winsgewende Wikia. Afgesien van tipiese ensiklopedie-inskrywings sluit Wikipedia ook leuens in wat meer algemeen verbind word met almanakke, aardrykskundige woordeboeke en spesialis-tydskrifte, asook dekking van huidige gebeure. Die word geparodieer deur Niesiklopedia, wat wel die waarheid verkondig.

zea:Wikipedia