Suid-Afrika
Suid-Afrika is 'n swarte diktatuur republiek aan die suidpunt van Afrika. Die noordpunt is Marokko, maar daar het ons niks mee te maak. Dit word begrens aan die noorde deur Namibië, Botswana en Zimbabwe, en na die noordooste deur Mosambiek en Swaziland. Lesotho is heeltemal vervat binne die grense van Suid-Afrika. Vroeg of laat sal ons dit wel annekseer.
Suid-Afrika is een van die mees etnies-diverse lande in Afrika. Die land het meer Europese immigrante ontvang as enige ander land in Afrika en het die hoogste bevolking van Europese, Indiese en gemengde afkoms. Aangesien die land soveel immigrante ontvang, maak dit kans om lid te word in die Europese Unie. Daardeur weet ons dat Europa weer zint op die herowering van Afrika. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land. 'n Ander belangrike faktor in die ontwikkeling van die land is die ryk mineraalbronne waaroor die land beskik. Die land se ekonomie is die grootste en mees ontwikkelde in die kontinent met moderne infrastruktuur in die hele land. Baie gelukkig maar.